Die Radio Kalahari Orkes with Jack Parow – Blaas Jou Vuvuzela

In jack parow deur griffin

Daasy mense, nogge lekker tune for free deur Jack Parow en Ian Roberts van die radio Kalahari Orkes. Crank hom op tot 11 en luister hom as jy vleisbraai. Ons het ‘n official anthem vir 2010 se sokker.

Check jy die blou lyntjie hieronder? Daai is jou tune, my bra. Download hom.

Blaas_jou_vuvuzela.mp3

Check sommer ook www.radiokalahariorkes.co.za uit.

Hierdie post is 67 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,594,841 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Radio Kalahari Orkes with Jack Parow – Blaas Jou Vuvuzela