Bra Louis stuur hierie e-mail:
Ek het hierdie bra by ‘n vriend se huis ontmoet die naweek. Ek het gedink jy sal dit like. Hy reken jy moet asb sy picture op jou site sit. Dis effe blurry, maar ek en my foon was dronk gewees.
Louis
Dis fokken zef.
Hierdie post is 51 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,216,834 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap