Watkykjy tatoo op ‘n bra se rug.

In Spec-takel deur griffinRek jou bek

Bra Louis stuur hierie e-mail:

Ek het hierdie bra by ‘n vriend se huis ontmoet die naweek. Ek het gedink jy sal dit like. Hy reken jy moet asb sy picture op jou site sit. Dis effe blurry, maar ek en my foon was dronk gewees.

Louis

Dis fokken zef.

Deel met jou tjommies!

    griffinWatkykjy tatoo op ‘n bra se rug.

    Gooi Comment