So vinnige grappie

In Grapgat deur griffin2 Eiertjies

Jan ‘n regte boerseun is opgewonde want hy vat vir Kelly die Engelse girl uit vir Pizza.

Jan staan die hele dag en oefen sy tenses en sinne “She is”, “They are” etc.

Die aand tel Jan vir Kelly op en is heavy gestress.

Hy trek daar weg en kom by ‘n stop straat. Hy kyk regs en soos hy will links kyk vra hy vir Kelly:
“Are your kant clean?”

End of date

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSo vinnige grappie

Comments

  1. Evert

    "The dawn is nigh".
    "Ja, ek weet die donners naai, maar waar?

Gooi Comment