Pietersburg staatsamptenaar palooka

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Die is nou hoe n staatsvoertuig verkeerde kant van die pad op n geel no parking parkeer in die middel van die stad! Eish, die tappet weet seker nie sy tax help ook betaal vir daai gg nie! Hoe moet ons nog misbruik en patetiese staatsamptenare expose oukies?

Groetnis, Yappa, Pietersburg


Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Hierdie post is 39 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,250,734 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPietersburg staatsamptenaar palooka

Gooi Comment