Monthly Archives: November 2009

Bafana Banana kort so ‘n coach

‘n Kort, vet onfikse mannetjie wat in tale praat wat dronk russe nie eers kan verstaan nie en so paar PK’s en pielewappers kan uitdeel. Dan kan ons 2010 met dieselfde selfvertroue aanvat as wat ‘n 19 jarige Opel Corsa bestuurder in Boksburg ten toon stel: Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos | 1 Comment

November Rain

Smaak my dit reen vandag omtrent oor die hele Suid-Afrika. Hieso is vir julle ‘n lekker tune: November Rain van Guns ‘n Roses. Ek het maar net Slash se solo hieso gegooi wat die jirre weet daai tune is fokken lank en meeste van julle sit seker met end-of-the-month Salty Cracks bandwidth. Ek dink die [...]
Gefile in Fokken main videos, oordentlike musiek | Leave a comment

Hierie bra is reg vir die Buffalo Rally

Sy zef bike lyk net nie so lekker roadworthy nie. Miskien moet hy Julius se blue light brigade leen. Hierie blaar kan net uit die Namib uitkom, want daar is fokol anders om te doen as om jou bike te pimp met ‘n badkamer mirror, ‘n dodge toeter en ‘n blyplek oppie tank vir jou [...]
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Die Antwoord jol by Corner Bar

Die Antwoord skud hierie Vrydag by Corner Bar in Durbanville. Gaan haak uit. Durbanville is nie in Durban nie, jou stupid! Deel met jou vriende:
Gefile in Die Antwoord | Leave a comment