Monthly Archives: November 2009

Grootste piel

‘n Watkykertjie se briefie: Hey brazzz! Google het mos hierdie nuwe autocomplete funksie ingebou as mens viriets wil soek.Ek twyfel egter sterk of hulle dit mooi deurdink het.Ek tik ewe onskuldig “grootste” in op google en die resultate voor ekverder kon tik soos aangeheg. Imagine ‘n laerskool kind wat vir ‘n huiswerk taak soek vir grootste dinosaurus! SchmaaaaaaaarJohan Deel met [...]
Gefile in Spec-takel | 7 Comments

Vote vir Albert Frost. Dadelik.

CLICK HIER en gaan vote vir ons tjommie Albert Frost. Ons het nie tyd om te verduidelik nie. Hy kort 25 votes om te wen en jyself kan ook ‘n kakhuis vol pryse wen. Moenie nog hier sit en ballas bak nie. Gaan fokken vote! Deel met jou vriende:
Gefile in oordentlike musiek | Leave a comment

Mass: We pray. ‘n Game vir die gullable gelowiges

As hulle effens slimmer was, sou hulle dit Mass: Wii Pray genoem het, maar dit nou maar daar gelaat. Met hierdie verskriklik kak game kan jy binnekort kerk toe gaan deur net by die huis op jou gat te sit voor die TV. Amper soos Trinity (of whatever die channel se naam is) net beter. [...]
Gefile in Fokken zef videos | 9 Comments

Bewher die van Rooyens.

Die sign op die hek lees “Bewer the dogs” – Ek dink dit moet eerder lees “Bewer the van Rooyens! Kykie, 32jarige sweetness Sylvia (seker vernoem na ha pa se favorite Private aktriese), is ‘n goose so na elke man se hart! Haar lani bruin velvet top wat haar tiete lekker laat lyk soos net brannas [...]
Gefile in Fokken zef videos | Leave a comment