Monthly Archives: November 2009

Lekker zars met SARS

More-more! Hoop julle outjies is lekker zars met SARS en jy’t jou e-filing gedoen. Onthou, vandag is die cut-off. Na vandag is die SARS-polisie op jou arm ass as jy nie ge-file. Hulle gaan jou heavy kaarte skiet. Wil jy weet waantoe jou tax gaan? Click hieso om te check waarvoor jy alles betaal. Maar check eerder op [...]
Gefile in Gorrel kakpraat | 2 Comments

Die Antwoord – The Summer Is Magic Toer

Wassap maatjies? Die Antwoord gooi gigs in ‘n town naby jou hierie somer. Meer venues en datums sal latter bygegooi word. Hieso is die toerdatums sover: Fri 20 Nov: Corner Bar – Durbanville (zef-side jol) Fri 27 Nov: Secret house party – Gauteng (gang$ter mansion, tennis courts, pools, bitches, sexy boys, vip dens, skinny dipping, dop, zol all [...]
Gefile in Die Antwoord, Die Antwoord gigs | Leave a comment

Windhoek is kwaad

Miskien is Jagermeister happy: (gedoen deur Anja Slaptiet) Deel met jou vriende:
Gefile in Gorrel kakpraat | 1 Comment

Sing soos Ras Dumisani

(thanks, Koos) Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Leave a comment