Monthly Archives: November 2009

Dalk ‘n nuwe Joost boek?

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel, joost van der westhuizen | Leave a comment

Brannas is dikker as water

Check hierie zef kak uit. Vier marabse wat in die garage sit en huilerig raak oor ‘n knertsie. Ertjies is ‘n man wat like van sy brannas en vertel ‘n baie emosionele storie om ‘n ou knertsie te score terwyl sy flossie hom sit en bewonder. Heavy fokken sad. Dis opgedeel in drie dele en ons [...]
Gefile in Fokken zef videos | 6 Comments

Dis naweek.

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel, duik, naweek | Leave a comment

Jack Parow – die man met snor more in Snor City

Die Kaapse vuil brak is in Snor City om te wys hoe dit gedoen word saam met local beatmaster Yesterday’s Pupil en MOE JOE ini DJ Box! Na die tyd gaan die brannas vloei oor die lewerklippe. Jack Parow jol saam Yesterday’s Pupil & Moe Joe Saterdag 21 November, 7:00pm 1072 Schoeman Street, Hatfield Entrance is 50 skille. Deel met jou [...]
Gefile in jack parow, oordentlike musiek | Leave a comment