Monthly Archives: November 2009

Die Antwoord by Tings n Times, Sondag 29 Nov

Die zefste rappers onder die son looi ‘n dik dagga puff party by Tings ‘n Times in Snor City hierie Sondag. Dit gaan heavy kief wees. Gaan groot, of gaan kerk toe. Deel met jou vriende:
Gefile in Die Antwoord, Die Antwoord gigs | 1 Comment

Meteor oor Gauteng

Nee man, ons praat nie van jou Ford Meteor nie. Ons praat van daai verblindende lig wat oor Gauteng uitgeskiet het soos op Men In Black. As jy in die omgewing was het jy nou heel moontlik een onderbroek minder en ‘n losserige hol. As jy buite gestaan en draad trek het, het jy tien [...]
Gefile in Fokken main videos | 3 Comments

‘n Brakpan Kawasaki? ‘n KawaBraki!

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 2 Comments

Like jy soos in heavy baie van karre?

Dis vir my nogal funny hoe sommige marabse na hulle karre verwys as Porche eaters, BMW eaters of GTi naaiers. Seriously, dan ry hy ‘n 1982 Nissan 1400 bakkie met ‘n 1991 Audi Quattro 4.2 liter warmgemaakte engine met ‘n freeflow kazos of fuck knows wat jy nog kan vas sweis in ‘n a-frame op [...]
Gefile in Gorrel kakpraat, Spec-takel | 1 Comment