Monthly Archives: November 2009

Die NP projek

OK, soos ek die vibes verstaan is hierdie ouens twee zefgatte van die Kaap af wat so bietjie paar tunes se holle uitruk. Hulle gaan ook blykbaar collaborate met Brasse Van Die Kaap en onse vriend, Jack Parow. Hieso is ‘n tiep van 3 minute medley van hulle tunes as jy dit wil uitcheck. Kom ons [...]
Gefile in Zefgatte in die nuus, oordentlike musiek | 13 Comments

Joost op Facebook

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel, Zefgatte in die nuus | Leave a comment

Soek julle nog free music my blare?

Adriaan van die band Nul het vir ons hierie nuus aangepass. Hulle maak sulke heavy fokken weird freaky Afrikaanse industrialrige musiek en jy kan dit for free download. hulle het al drie albums uit as ek dit nie mis het nie: Rampokkers! Ons het uiteindelik ‘n nuwe website gebou. Vinniger, beter sterker (met 56% groter [...]
Gefile in Zefgatte in die nuus, oordentlike musiek | 3 Comments

Nogge kief meteorite video – ‘n beter een

Hierdie video is effens beter quality is die vorige een. As jy baie mooi kyk kan jy actually vir Wikus Van De Merwe kokkenodge. En check daaso by die meteoriet se tailpiece. Wat hang daar uit? ‘n Nigerian wat coke smokkel? Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | 1 Comment