Monthly Archives: November 2009

I hear dead people…

Op aandrang van Stii post ons nogge blast from the past. Moenie komkommer nie. Ons maak al die ou kak wat gesneuwel het mooi reg. Dit vat net bietjie tyd en oor naweke word daar fles gevat wat die proses heelwat stadiger maak. Ons is ook maar net mensies. I hear dead people… [...]
Gefile in Snotstories, chopper charlie | Leave a comment

Krimpies, bly uit die water uit

(shot, Willie) Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | 1 Comment

Die zef gig in Nieu Bethesda

Peet van Heerden het vir ons hierdie ingestuur nadat ons die gig hieso op Watkykjy gegooi het, So gebeur dit toe dat Nieu Bethesda, ja, die middel-in-die-Karoo-dorpie, wel gasheer gespeel het vir die “Tuckers Lilla Kapell” band. Die Skandinawiese orkes of TLK, bestaan uit 5 lede waarvan een voorheen lid was van die Radio Rats. [...]
Gefile in Snotstories, zeftige geleentheid | 1 Comment

Robert Mugabe en Durex

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Leave a comment