Malema op Laugh It Off

In Skakels deur griffin7 Eiertjies

Laugh It Off het vanoggend ‘n ge-shopte kiekie op hulle blog gegooi en heavy krappe gekry daaroor. Hulle moes dit blykbaar afhaal.

Julle weet natuurlik as mens eers ‘n outjie oppie intwerwebz gooi dat hy vir ewig sal rond travel.

Ons het die pic opgespoor van die Saartjie-Baardman-Hermaphrodite-Malema vibe wat hulle gegooi het.

hieso is die link

Deel met jou tjommies!

    griffinMalema op Laugh It Off

    Comments

    1. Suzani

      You have attempted to access a restricted website.

      INTERNET USAGE IS MONITORED AND LOGGED!!

    2. griffin

      Ja, dis jou werk se firewall. Nou gaan almal weet jy het vir Malema se piep gekyk.

      Ek is verbaas hulle blok nie Watkykjy nie.

      Siepsop braaiboud.

    3. Anonymous

      The webserver for img230.imageshack.us/img230/7071/hermaphrotit1 reported that an error occurred while trying to access the website.

      en die? want my goed is nie ge block nie…ek wil ook sy piep sien…!

    4. griffin

      Die link werk fine. Ek het nou net gecheck. Try net weer.

    5. Anonymous

      thanks dit werk…die dose block apparently van ons sites 😉

    Gooi Comment