pierre

Kakbruin cruiser by Waterstone Virgin Acitve

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

griff,

Check hierdie absolute dom doos !!

Alweer by die Waterstone Virgin Active in Somerset Wes. Ek sê jou , dis nie goed vir my image om daarnatoe te gaan nie. Mense gaan begin dink ek’s ook so fokken dom soos die res !

Ek hou nou maar elke dag fyn dop of ek kan sien wie dit is wat die bakkie ry…hy is after all redelik obvious…sal interessant wees om ‘n gesig by die I.K. te kan sit !

Anyway, die parkeer area is altyd baie vol, maar daar is oorkant die pad ‘n GROOT parkeer area by die mall waar jy kan parkeer. Dis nie nodig om soos ‘n doos te parkeer nie !!!

OK, hy is nie heeeeeltemal in die disabled parking nie, maar kom ons probeer raai hoe ‘n ou in ‘n rolstoel by daai disabled ramp daar in die agtergrond sal uitkom……hmmmm….aaag wat, fok die ouens in die rolstoelle, wat de fok soek hulle by die gym anyway ??!!

So by-the-way, daai area net regs van die kont is vir “Moms and Tots”. Ek het al ‘n paar FRIS “moms” daar sien uitklim wat hulle “Tots” by die huis vergeet het.

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Deel met jou tjommies!

    griffinKakbruin cruiser by Waterstone Virgin Acitve

    Gooi Comment