Hoeveel betaal jou graft vir jou bruin beertjies?

In Skakels deur griffinRek jou bek

Al ooit gewonder hoeveel van jou company se geld jy sit en uitkak op die vortex? Een of ander bra met te veel tyd op sy hande het ‘n calculator gaan staan en bou sodat jy nie verder hoef te wonder nie.

Gaan maak ‘n draai by Workpoop en kyk wat jou kak werd is. Sit sommer ekstra tyd by vir al die kere wat jy om die hoek of in die parking lot staan en zane klap.

Hierdie post is 1 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 37,769 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHoeveel betaal jou graft vir jou bruin beertjies?

Gooi Comment