Grootste piel

In Spec-takel deur griffin

‘n Watkykertjie se briefie:

Hey brazzz!

Google het mos hierdie nuwe autocomplete funksie ingebou as mens vir
iets wil soek.Ek twyfel egter sterk of hulle dit mooi deurdink het.
Ek tik ewe onskuldig “grootste” in op google en die resultate voor ek
verder kon tik soos aangeheg.

Imagine ‘n laerskool kind wat vir ‘n huiswerk taak soek vir grootste dinosaurus!

Schmaaaaaaaar
Johan

Hierdie post is 4,416 keer in totaal gelees en 2 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,594,693 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinGrootste piel