fokken-zef-videos

Bewher die van Rooyens.

In Fokken Zef Videos deur griffin1 Eiertjies

Die sign op die hek lees “Bewer the dogs” – Ek dink dit moet eerder lees “Bewer the van Rooyens!

Kykie, 32jarige sweetness Sylvia (seker vernoem na ha pa se favorite Private aktriese), is ‘n goose so na elke man se hart! Haar lani bruin velvet top wat haar tiete lekker laat lyk soos net brannas dit kan doen.
Hendrik en sy 2-tone hemp met work at the tops, party at the backs soos nie eers Mnr Doenbaar dit kan af pull, mullet.
En laaste, “home schooled” Pierre – Sylvia se enigste “human” kind. Hy kry Mechanic klasse by Hendrik, self verdediging en dog training klasse by Sylvia. Sylvi’s soos ek dit like om haar te noem en Hendrik maak seker Pierre sal eendag hulle once of a kind “Bewer-i-mark” produkte soos sweet cakes verkoop en ‘n kazillionaire wees. Goeie mense hierdie. Plat op die aarde soos ek en jy.

Deel met jou tjommies!

    griffinBewher die van Rooyens.

    Comments

    Gooi Comment