Bafana Banana kort so ‘n coach

In Fokken Zef Videos deur griffin1 Eiertjies

‘n Kort, vet onfikse mannetjie wat in tale praat wat dronk russe nie eers kan verstaan nie en so paar PK’s en pielewappers kan uitdeel. Dan kan ons 2010 met dieselfde selfvertroue aanvat as wat ‘n 19 jarige Opel Corsa bestuurder in Boksburg ten toon stel:

Deel met jou tjommies!

    griffinBafana Banana kort so ‘n coach

    Comments

    1. Jij zegt

      Daai wikkel slaat dat die bytjies bewe.Bafana Bafana kort so 'n "coach" om 'n wen in hulle in te bliksem…

    Gooi Comment