Monthly Archives: November 2009

Albert Frost wen Doritos Be Heard contest.

Thanks vir almal wat hulle votes ge-cast het vir Albert Frost in die Doritos Be Heard contest. Sonder julle votes het hy dalk net tweede plek gekry. Hy het toe wragtag gewen. ‘n Klomp zak en alles en nog wat. Check sommer sy website ook uit. Hy tune op Vleisboek: “Thanks to all of your votes, I [...]
Gefile in oordentlike musiek | Leave a comment

Die (zef) annerkant

As jy een van daai snorre is soos ek wat once ‘n jaar ‘n koerant beloer wanneer jy jou fish & tjips dala, sal jy seker nie uitmaak van DESTENI nie.. Maar then again doen jy jouself ‘n moerse guns, my bra. Dink John Edward plus ‘n Roxette look-alike maplotter. Heavy tos skiem ekke. Okay tjekkit, [...]
Gefile in Snotstories, christo brandbruggies | 20 Comments

Dis naweek.

‘n Vinnige een voor ons almal duik: Hoe weet jy dat jy heeltemal te fokken gespat is om enigsins verder te bestuur? As jy uistwaai vir ‘n boom en jy kom agter dis eintlik daai klein stuk kak gewees wat aan jou spieëltjie hang wat jou kar laat lekker ruik. Deel met jou vriende:
Gefile in Grapgat, naweek | 1 Comment

So vinnige grappie

Jan ‘n regte boerseun is opgewonde want hy vat vir Kelly die Engelse girl uit vir Pizza. Jan staan die hele dag en oefen sy tenses en sinne “She is”, “They are” etc. Die aand tel Jan vir Kelly op en is heavy gestress. Hy trek daar weg en kom by ‘n stop straat. Hy kyk regs en [...]
Gefile in Grapgat | 2 Comments