Wimpy – Bottomless Coke R9,95

In Fokken Main Videos deur griffinRek jou bek

Fokkit, hierie ad is cool. Ek raak nou sommer lus virre Margate vakansie, ‘n farmhouse brekfis by Harrysmith en ‘n bottel brannas om saam met daai bottomless coke in my keel af te moer.

griffinWimpy – Bottomless Coke R9,95

Gooi Comment