Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Fungai on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Heff on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Gerhardt on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
-
-
Monthly Archives: October 2009
Word deur die ore genaai
Bra Sergio, my Porra connection het vir my hierie skokkende, stomende pot kak ingestuur. Wie val vir hierdie shit, seriously outjies? Die palm reader self kan nie eers behoorlik spel nie, maar hy bied oplossings aan vir leerprobleme. Sy “kantoor” is in ‘n kak deel van Snor City, tog bied hy ‘n oplossing vir finansiële [...]
Gefile in Gorrel kakpraat, Snotstories, Spec-takel 15 Comments
Die hipste maafakkas op die aarde
Jy raak mos nie dronk nie, jy raak awesome. Jy het hierdie prentjie in jou kop van hoe awesome jy lyk vir ander mense. Jy is een hip maaaafakka!
helaas ….
Dis hoe jy vir die res van ons ander mense lyk:
Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel Leave a comment
Watkykjy se zef dating service. Sies.
Imagine Watkykjy het ‘n online dating service begin? Dit sou ‘n fokken earth-shattering gemors gewees het. Ons eerste kandidate sou miskien so daarna uitgesien het:
Jannie Jammerbal. Ventersdorp.
“Ek versamel graag uitruilblaaie, dooie vlinders en koeldrankproppies. Ek kom nie juis baie uit die huis uit nie. My gunsteling kleure is Mxit-stalker roespienk en blaasinfeksie geel [...]
Gefile in Gorrel kakpraat, Zef zef zef, zef dating service 2 Comments





Word deur die ore genaai