Monthly Archives: October 2009

Jy word hartelik uitgenooi na…

Moenie worry nie, ek probeer nog self uitfigure watse party hierdie is, maar dis for real. Al wat ek weet is dat dit vir my deur Jonathan Handley gestuur is, die bra van die Radio Rats waaraan Watkykjy grotendeels sy bestaan te danke het omtrent so 10 jaar terug. Hy het vir my ‘n bottel [...]
Gefile in Uncategorized | Leave a comment

Passop! Dis 'n spinnekont!

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Passop! Dis ‘n spinnekont!

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Hairy scary ninja vibes die naweek

Soek jy ‘n kwaai Halloween jol om by te gaan uithang die naweek? Hieso fokken is dit: Die Antwoord skop ‘n bietjie spookasem live by The Woods in JHB op Halloween Saterdag 31 Oktober. Kom dressed strictly fokken sneaky prawn styl. Daar gaan rave DJ’s wees en ‘n fokken florescent dansvloer. Heavy fokken glow in the dark [...]
Gefile in Die Antwoord | Leave a comment