Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Die TV Remote
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: October 2009
Watkykjy se zef dating service. Sies.
Imagine Watkykjy het ‘n online dating service begin? Dit sou ‘n fokken earth-shattering gemors gewees het. Ons eerste kandidate sou miskien so daarna uitgesien het:
Jannie Jammerbal. Ventersdorp.
“Ek versamel graag uitruilblaaie, dooie vlinders en koeldrankproppies. Ek kom nie juis baie uit die huis uit nie. My gunsteling kleure is Mxit-stalker roespienk en blaasinfeksie geel [...]
Gefile in Gorrel kakpraat, Zef zef zef, zef dating service 3 Comments





Die hipste maafakkas op die aarde