Jy word hartelik uitgenooi na…

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

Moenie worry nie, ek probeer nog self uitfigure watse party hierdie is, maar dis for real. Al wat ek weet is dat dit vir my deur Jonathan Handley gestuur is, die bra van die Radio Rats waaraan Watkykjy grotendeels sy bestaan te danke het omtrent so 10 jaar terug. Hy het vir my ‘n bottel Watkykjy? wyn gegee toe ons sy music video gemaak het. ‘n Heerlike Laatpoes.

Gaan gooi ‘n draai as jy in die omgewing is. Dis heel moontlik jou vibe, my china:

Deel met jou tjommies!

    griffinJy word hartelik uitgenooi na…

    Gooi Comment