Is jy bored? Jol Prison Break. By jou werk. Once.

In griff se games deur griffin8 Eiertjies

Help vir Michael Scofield om te escape. As jy weer jou ogies uitvee is dit tyd om te tjaila (of al jou kak op jou desk in ‘n doos te pak omdat jy games jol by jou graft).

Anyway, geniet hom:

Deel met jou tjommies!

    griffinIs jy bored? Jol Prison Break. By jou werk. Once.

    Comments

    1. Anonymous

      as jy hom soos 'n fokken retard lat spring dan sal die guard jou nie stop nie. lawl

    2. DJ-Krummelpap

      Ja ek check daai ding, dit maak hulle kak confused

    3. drol

      onthou om te hardloop nadat jy op die dak is en dan te spring want as jy val is daar 2 botter poesse wat vir jou gan staar. my tyd is 85.55

    4. Anonymous

      Sjoe drol maar jy is darem erg commin! Dis mense soos julle wat Afrikaans so slegte naam gee.

    5. griffin

      God, Afrikaans is net 'n fokken taal. Dis nie 'n lisensie om spesiaal te voel nie.

      Wie gee Engels dan 'n slegte naam? Die Irish? Of die Nigerians?

    Gooi Comment