Hairy scary ninja vibes die naweek

In Die Antwoord deur griffin3 Eiertjies

Soek jy ‘n kwaai Halloween jol om by te gaan uithang die naweek? Hieso fokken is dit:

Die Antwoord skop ‘n bietjie spookasem live by The Woods in JHB op Halloween Saterdag 31 Oktober.

Kom dressed strictly fokken sneaky prawn styl. Daar gaan rave DJ’s wees en ‘n fokken florescent dansvloer. Heavy fokken glow in the dark vibes!

The Woods – 66 Car Street, Newtown

There are going to be many ACTS:

The Woods Floor:

Next of Kin
Mankazam
Team Uncool
Casiohart

UV Floor (old shivava cafe)

Die Antwoord
MTKIDU
The Cokestrokes
Deadbeat FM

2 Venues, 1 price.

Free bottles of Patron Cafe for the best costumes.

Total UV dancefloor.

R50 to enter the Next Level.

Boo!

Deel met jou tjommies!

    griffinHairy scary ninja vibes die naweek

    Comments

    1. Beanmonster

      Julle was fokken rof gestrand by die woods!!

      Ninja, jy moes daai kont voor die stage fokken hard gepoes het. Julle klank was bietjie fucked up vir die eerste track maar na dit het dit gefokken pomp. Fokken kwaai evening!

      Yolandi, jy het amper my hart laat stop, jy is woes sexy!!! Jy gan eendag met my trou, jy weet dit net noggie.

    2. Beanmonster

    3. Beanmonster

    Gooi Comment