Dronk poes soek meer bier

In Fokken Main Videos deur griffinRek jou bek

Lui hierdie dalk ‘n klokkie? Maybe moes jy dalk ‘n hereksamen skryf omdat jy nie kon nee sê na die 12de bier nie en nog moes gaan koop.

Hierdie bra is fokken dronk verby. He lê sommer en slinger:

griffinDronk poes soek meer bier

Comments

  1. griffin

    Jy skiem? Dit lyk vir my nogal real. Miskien omdat ek dalk al een of twee keer self so dronk was.

  2. Anonymous

    Dit lyk vir my ook real, maar ek twyfel of hy net drank in sy lyf het, dit lyk asof die dude battery acid gegorrel het nadat hy sy keel verbrand het met crack wat hy gerook het omdat die arm dagga hom moeg gemaak het.

  3. Anonymous

    Daai naai het definitief iets anders as drank ook in sy lyf. Die kont is heeltemal gepoes!

  4. Anonymous

    Hoe de fok het hy dit reg gekry om by die drank winkel uit te kom?

Gooi Comment