Die hipste maafakkas op die aarde

In Spec-takel deur griffinRek jou bek

Jy raak mos nie dronk nie, jy raak awesome. Jy het hierdie prentjie in jou kop van hoe awesome jy lyk vir ander mense. Jy is een hip maaaafakka!

helaas ….

Dis hoe jy vir die res van ons ander mense lyk:

Deel met jou tjommies!

    griffinDie hipste maafakkas op die aarde

    Gooi Comment