Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Jirre ou, dis nie baie fokken bright om jou werk se Website URL te los saam jou comment nie, hoor? Fok ons tax money – dalk moet iemand bietjie jou baas Eddie bel en sê hy moet jou gat skop omdat jy sit en rondfok op die Internet met sy salary money?

Gooi Comment