Wikus Van De Merwe vs Vernon Koekemoer

In Vernon Koekemoer deur griffinRek jou bek

Omrede ons Distrcit 9 so fokken kwaai gelike het (en dit vanaand weer gaan kyk), het ons besluit om vir SA se nuwe superhero, Wikus Van De Merwe sy eie plekkie op die interwebs te gee soos wat ons destyds met Vernon Koekemoer gemaak het. Dink daaraan as ‘n halfway house tussen District 9 en District 10 waar Wikus so bietjie kan bal hang tot die stof gesak het.

As jy nog nie die movie gaan check het nie, haal daai groot rooi L van jou voorkop af en maak ‘n fokken plan.

Don’t point those fokken tentacles at me! Point dit na Wikus se sait toe en laat jou creative juices vloei. Net nie by jou broek uit nie, hoor.

Laat jy kleinraak, die son trek water.

Deel met jou tjommies!

    griffinWikus Van De Merwe vs Vernon Koekemoer

    Gooi Comment