Tokyo Sexwale

In Fokken Main Videos deur griffinRek jou bek

So terwyl ons praat oor drugs en shit – check hierdie kak uit. Dis fokken snaaks. Fokweet wat deur hierdie ou se kop gegaan het. Click op die pic om ‘n mal video uit te check.

griffinTokyo Sexwale

Comments

  1. SmokeyJoe

    Buwahahahaha, die ou is op iets sterks, airplane glue of petrol

  2. Anonymous

    Nee o fok. Hier skrik ek so pas wakker waar ek kop-onderstebo van my stoel af hang met my een been nog oor die stoel en 'n kloppende migraine… En op my computer screen is 'n browser window met die laaste credits van 'n flash animation.
    Dit het my 'n tydjie geneem om uit te figure dat ek 'n epileptic attack experience en daarna uitgepass het.
    Fok ou, jy sal moet 'n public health warning op daai page moet gooi!

  3. Yolande

    Sjoe… Ek weet nie of dit Scary of funny is nie, maar ja die bunnies is 'n nice touch.

  4. JJ Nel

    Wat de fok rook die ou? Fok, dit moet erge kak wees dat hy so opgefok is om die stront funny te vind! Kyk, help sal ek help in jou in 'n malhuis te kry maar ek is bevrees… DIS TE FOKKEN LAAT VIR JOU PEL!!!!

    JJ Nel

  5. Anonymous

    Nee fokit!! Ek wag 'n hele 5 minute vir hierdie kak om te download. Tos video!!

  6. griffin

    Dis 'n flash video jou dom poes. Click op die fokken ding anders gaan jy wag tot jy groen is en stink.

Gooi Comment