Thys Nywerheid – Snor City

In Fokken Main Videos deur griffinRek jou bek

Onthou julle ek het julle getune om more (Woensdag) Die Flying Dutchmen te gaan check by Café Barcelona in Snor City? Ja, man, verlede week een of ander tyd. Onthou jy nie? Jirre jy is deur die kak. Ek remind jou maar weer, jou blerrie sleg naai.

Hieso is ‘n nuwe video genaamd “Snor City” van Thys Nywerheid met Hannes Brummer (een van Die Flying Dutchmen). Dis fokken zef verby. Maak hom los.

griffinThys Nywerheid – Snor City

Comments

Gooi Comment