Monthly Archives: September 2009

Wikus Van De Merwe vs Vernon Koekemoer

Omrede ons Distrcit 9 so fokken kwaai gelike het (en dit vanaand weer gaan kyk), het ons besluit om vir SA se nuwe superhero, Wikus Van De Merwe sy eie plekkie op die interwebs te gee soos wat ons destyds met Vernon Koekemoer gemaak het. Dink daaraan as ‘n halfway house tussen District 9 en [...]
Gefile in Spec-takel, vernonk koekemoer | Leave a comment