Monthly Archives: September 2009

Tannie Ballas

Blykbaar het Mrs Balls ‘n nuwe Media gesig. Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Die Bokke wen die Rrrrrrrt-Nations teen die All Blacks

Baie kief, en baie geluk aan die Springbokke. Die laaste 5 minute was tighter as ‘n vroutjie muis se skaamdele. Heavy krappe en stress gewees. Onhou ook seblief om vir julle “Where is Julia Malema?” posters te maak. Dis nou vir die hardcore Bokke fans van julle wat hulle altyd inwag by OR Tambo. Julius is [...]
Gefile in Spec-takel, julius malema, witgat | Leave a comment

Twee reminders: Een vir vandag en een vir more

Onthou om die koerante en die nuus dop te hou vandag en more. Vandag vlieg ons vriend duif met 4gb se data vinniger as wat Telkom se lyne die data kan dra. UPDATE: Hey Boet. “The bird is expected in the next 20 minutes. The ADSL is still copying on the first 5% of the file. If [...]
Gefile in Die Antwoord gigs, Spec-takel, witgat | Leave a comment

Die Flying Dutchmen by Cafe Barcelona

Dis bietjie tyd om jou gatspiere en maagspiere aan te wend vir iets anders as net spuities en poepe met skilletjies. Gaan check Die Flying Dutchmen uit as jy volgende Woensdag in die Snortoria omgewing is. Die Flying Dutchmen: Hannes Brummer en Melt Zieberhagen, twee gawie tjommies van Watkykjy, sal sorg vir lag sonder giggelgas [...]
Gefile in Die Flying Dutchmen, Grapgat | Leave a comment