Monthly Archives: September 2009

Cobus Potgieter bliksem harder as Chevelle se bouncers

Hierdie laitie affiKaap smyt harder as WWF rofstoei. Gaan gerus deur sy ander videos ook. Dit fokken kook eiers. Sover ek weet is hy nog nie in ‘n serious band wat like zak en stuff maak nie, so as jou drummer meer smaak van gomsnuif as om die beat te hou is dit dalk tyd [...]
Gefile in Fokken main videos | Leave a comment

Tokyo Sexwale

So terwyl ons praat oor drugs en shit – check hierdie kak uit. Dis fokken snaaks. Fokweet wat deur hierdie ou se kop gegaan het. Click op die pic om ‘n mal video uit te check. Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos, Zef zef zef | Leave a comment

Moenie fucked op drugs bestuur nie

Kry daai apie van jou rug af. Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | Leave a comment

Thys Nywerheid – Snor City

Onthou julle ek het julle getune om more (Woensdag) Die Flying Dutchmen te gaan check by Café Barcelona in Snor City? Ja, man, verlede week een of ander tyd. Onthou jy nie? Jirre jy is deur die kak. Ek remind jou maar weer, jou blerrie sleg naai. Hieso is ‘n nuwe video genaamd “Snor City” van [...]
Gefile in Fokken main videos | Leave a comment