Die R8 retard met die Carbon 1 GP nommerplaat

In Park soos 'n poes deur griffin

die foto is geneem by Gardener Ross golf baan – die piet met die R8 was seker een van die eerstes daar – want gewoonlik is parking maar n probleem – toe besluit die poephol om sommmer soos een te parkeer ook.

funny enough toe ond die klubhuis verlaat het redelik dronkerig soos altyd ( die plek het al toe gemaak ) toe is numbnuts se kar nog op die seldfe plek gepark. Dis duidelik as jy n R8 ry met die nommerplaat Carbon 1 GP kan jy duidelik nie park nie asook nie golf speel nie – hy het seker nog besig gewees om sy balle te soek – die arme sot !!!


Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Hierdie post is 97 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,609,776 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie R8 retard met die Carbon 1 GP nommerplaat