Wel as jy dinkdatt die doos het van 'n gewone DJ af na ster status toe vertrek dan het hy seker goeie koneksies, en hy is mal daaroor dat mense GROOT van hom dink!!!
wat my die meeste van hierdie @$#% irriteer is dat, as hy op sy oggendshow iets in Afrikaans se, hy in n afbrekende, neerhalende stemtoon praat. En tog, toe hy gestrand is met sy kar een oggend, toe laai 2 boerseuns hom op en vat hom werk toe. Ek sou die %^&* laat aanstap het…….
7 Comments
Wel as jy dinkdatt die doos het van 'n gewone DJ af na ster status toe vertrek dan het hy seker goeie koneksies, en hy is mal daaroor dat mense GROOT van hom dink!!!
Gistraand gekyk, wat 'n pot kak
Ek het die show gelukkig gemis, maar daai prentjie met die wank-graphic is sooooo snaaks!
Wel al julle hypocrites, te minste is hy daar en hy probeer.
Wat doen julle.
Go Gareth, jy gaan te minste vir goud, en daarvoor het jy my respek.
Paul , KZN
Wat presies bedoel jy met 'hypocrite' in hierdie konteks? Insinuate jy dat ons skelmpies eintlik van hom hou?
Wat doen ons? Bedoel jy nou die mense wat comment of ons hier by Watkykjy? Waar begin ek? Hoeveel tyd het jy?
PS: Definition of hypocrite:
"a person who professes beliefs and opinions that he or she does not hold in order to conceal his or her real feelings or motives"
wat my die meeste van hierdie @$#% irriteer is dat, as hy op sy oggendshow iets in Afrikaans se, hy in n afbrekende, neerhalende stemtoon praat. En tog, toe hy gestrand is met sy kar een oggend, toe laai 2 boerseuns hom op en vat hom werk toe. Ek sou die %^&* laat aanstap het…….
vok hy het so regte moer my gesig….hy smeek vir 'n PK…