Die Antwoord by Zeplins – Vrydag 2 Oktober

In Die Antwoord deur griffinRek jou bek

Lekker heavy metal goff zef rap vibes is te bespeur by Zeplins hierdie Vrydagaand (2 Oktober). Nee, ons praat nie van daai old-school naai, Vanilla Ice nie. Kom head-band bietjie saam met Die Antwoord.

En as jou koppie nie te seer is Saterdag nie en jy is lus vir heavy Afrikaanse boerewors-vibes, ruk op Potch toe die Saterdag waar swot en boude hom saam-saam insit tot agter die eiers. Of so iets. Die Antwoord word Saterdag by OppiAarde in Afrikaans gevloek omdat hulle in Afrikaans vloek.

Nou wie’s die naai?

Speck julle daar, my blare…

Deel met jou tjommies!

    griffinDie Antwoord by Zeplins – Vrydag 2 Oktober

    Gooi Comment