Monthly Archives: August 2009

Edgars het graad 1 twee keer gedruip

Ek vat oor die algemeen nie kak diens nie, maak nie saak of dit met online shopping is of in actual winkels waar tannies met poedels jou haakskene faktap ry met trollies nie. So ruk terug het ‘n drol dwars in my hol gaan vassit met Edgars se online shopping experience. Dit het nie langer [...]
Gefile in Kak companies, Spec-takel, kak diens | 3 Comments

Frans se Foxterriers fok hom rond; Deel II – Frans se kant van die storie.

Net voor julle aansoeke om Bra Frans se Jack Struggletjies aan te neem ons hele mail server laat crash, Hier is sy kant van die storie. Ai toggie, happy endings… dit het my amper by die gym laat aansluit, tot ek gelees het van die “anonymous poodle” – Thx Frans! Die internet darem. Dat die mail [...]
Gefile in Uncategorized | 9 Comments

Dis blykbaar nie lekker om vir Game te werk nie

(Thanks, Johan) Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 6 Comments

Nuwe Malema Chips

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel, Zef zef zef, julius malema | 3 Comments