Monthly Archives: August 2009

Frans se Foxterriers fok hom rond; Deel II – Frans se kant van die storie.

Net voor julle aansoeke om Bra Frans se Jack Struggletjies aan te neem ons hele mail server laat crash, Hier is sy kant van die storie. Ai toggie, happy endings… dit het my amper by die gym laat aansluit, tot ek gelees het van die “anonymous poodle” – Thx Frans! Die internet darem. Dat die mail [...]
Gefile in Uncategorized | 4 Comments

Dis blykbaar nie lekker om vir Game te werk nie

(Thanks, Johan) Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Afrikaanse Woordeboek vir Word

Na aanleiding van bra Frans se post ‘n entjie verder af met die page (hy suig blykbaar donkiepiel met are op as dit kom by spelling), het Penvriend Slyt vir ons ‘n Afrikaanse woordeboek aangestuur. Ek haal graag sy e-mail aan: Vir MS WORD. You can make sentences and shit, yo. Afrikaans.zip (right click en “save as”. Maak [...]
Gefile in Gorrel kakpraat | 3 Comments

Nuwe Malema Chips

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel, Zef zef zef, julius malema | Leave a comment