District9 – SA se eerste regte cool movie

In Fokken Main Videos deur griffinRek jou bek

Neill Blomkamp is die bra wat verantwoordelik is vir die nuwe movie, District 9, wat besig is om ander Hollywood flieks se gatte se skop. Straight in die poefgaatjie. Peter Jackson, daai ou wat Lord of My Precious Ring gemaak het, het Blomkamp aanvanklik genader om die Halo Movie te direct (Halo is so kak Microsoft game met gewere en shit). Microsoft, Fox en Universal het vergeet om doeke te ruil voor hulle meetings toe is en het elke dag met spuities in hulle doeke probeer vergadering hou. Dit het obviously nie gewerk nie, soos dit nou maar is met spuities en planne om Halo te maak is iewers in iemand se hol gedruk.

Jackson en tjommies het geskiem dis blaaint teenoor Blomkamp en wou hom finansieel support vir ‘n ander project. Hulle het besluit om Blomkamp se short film, “Alive in Joburg” in ‘n vol lengte film te maak. So is District9 gebore. Die movie is fokken straight nommer 1 toe in Amerika en het $37 miljoen gemaak met sy opening. Weet jy hoeveel is $37 mil? Dis poesbaie zak. Amper genoeg zak vir ons tos govment se waBenzi frenzy. Amper.

District9 is gebasseer op die “Alive in Joburg” short movie. Hieso is die hele “Alive in Joburg”:

Huh? Hoe fokken kief is dit? Het jy gesien hoe rook Joburg se geboue? Fok, dit maak my bang. En daai monsters se gesigte? Jissis. Amper in my broek gekak. Lyk soos Predator gemeng met Parktown prawns. Lekker xenophobia vibes. Dis darem ‘n bietjie beter as Mr Bones of hoe? Jirre daai fokken Mr Bones. Fok.

Ek hoop District9 kom uit op Xbox en PS3 en outsell Halo in sy fuck-you in, want hulle verdien dit. Ek sal dit koop en in die kas bêre net om dit te besit – my oog/hand koordinasie is bietjie shot en ek maak fokol uit van skiet games.

Hieso is die trailer vir District9. Kry jou fokken ass by die flieks volgende Vrydag as dit in SA begin draai. Dis defnitief iets wat jy op die big screen wil check:

Jirre, ek is nou bang om in Joburg te bly, netnou kom haal daai fokken goed my. Ek trek sommer terug Nigeria toe. Wie wil my huis en my kar koop? Dis dringend. Daai fokken goed gaan ons almal opvreet! Whaaaa!

UPDATE: Die movie beginte draai by die flieks op Vrydag 28 Augustus. Maak vir jouself sommer ‘n lekker zef alien suit om die movie te gaan check en tune al jou buddies om dit ook te doen. Gebruik sommer dose en plastic of whatever die fok jy ‘n alien suit mee kan maak. As jy kak scary genoeg lyk sal fokken niemand jou wallet try skaai nie. Kom ons hype die hoppende kak uit hierie motherfucker uit.

Hieso is Disrict9 se official website.

PS: Vir julle naaiers wat geskiem het “The Hangover” was cool, get a fucking life. Dit was super fokken tos gewees. Jou fokken marabs. As jy so iemand ken, vryf sy koppie as julle uitstap na “District9”. Sy brein sal dit nie kan vat nie.

Deel met jou tjommies!

    griffinDistrict9 – SA se eerste regte cool movie

    Comments

    1. AteisAkkedis

      Ek het al fokken nierstene soos wat ek knyp van afwagting vir hierdie movie….jirre bra, die yanks op youtube bepiss hulself as hulle praat oor die movie en die wat dit nie like nie is so obviously retarded dat dit net 'n goeie ding kan wees.

    2. rudils

      Griff , jy's helemal reg , die movie skop gat , groot skaal. Dis tyd dat SA op die map kom met sulke tipe movies , nie die kak wat ons elke keer uitgedruk het oor politiek en die crime in SA nie (soos Tsotsi). Ek kan nie wag om dit te sien nie , gaan definitief die moeite werd wees !

    3. Norrewiel

      hoedefok het ek die een gemis?

      moerse low profile in die SA media. waddefok!

    4. griffin

      Ja, dis 'n fokken skande. Beeld was seker te besig om hulle spelfoute oor te skuif na die News24 cookie cutter toe.

      Ek hoop regtig almal gaan kyk hierdie fliek en trek sommer soos Aliens aan ook. Dis 'n fokken cool persent wat Blomkamp vir SA gee. Ons score lekker punte.

    5. Anonymous

      Ek het dit gesien – DOEN JOUSELF 'N MOERSE FOKKEN GUNS Die Amerikaners hier gaan mal.

      Dis die beste movie OOIT uit SA.

    6. Anika

      Ja nee kyk maats, as ek daar was sou ek die mienste alien wees, maar nou is ek nie daar nie en wag soos 'n poes vir die ding op op piratebay te verskyn. Dan sal ekke hier in die berge met my alien pakkie sit en wag vir spanning… belowe.

    7. Donker Koedoe

      Net om te comment oof The Hangover foktog. Dit was tos gewees, almal het so moerse issue gemaak daarvan dat dit hol-oop-ruklik is maar dit was meer van n dissappointment.

    8. Kameraad Mhambi

      Die studios wou blykbaar he dat die hoofkarakter se stem deur Tom Cruise gedub word, ons aksente is te zef.

      Toe tune Blomkamp en Jackson vir hulle fokof. check die video op my blog. (click op my naam)

    Gooi Comment