Monthly Archives: August 2009

WitGat se werke

Ons het begin huilerig raak omdat ons Photoshop skills aangeleer het op die nuwe outcomes-based edjumcation en substandaard van aard is. Daar moes drasties ‘n plan gemaak word en ons het sommer uit die bloute kragte gesnoer met WitGat om bietjie handjie by te sit met die Spec-Takels. Sy eerste bydrae van ou Piet Snor [...]
Gefile in Spec-takel, witgat | 1 Comment

Black Eyed Peas vat julle vir 'n poes

Ok, check. Ek was tot so paar maande terug nog een van daai ouens wat hout sou kap op Fergie se plat maag en haar dan reg voor die kaggel met knetterende said hout op ‘n pryswenner Grisly Bear rug carrots sou gegee het. Ek het nou van plan verander. Hulle het onlangs die kakste [...]
Gefile in Fokken zef videos | Leave a comment

Afrikaanse Woordeboek vir Word

Na aanleiding van bra Frans se post ‘n entjie verder af met die page (hy suig blykbaar donkiepiel met are op as dit kom by spelling), het Penvriend Slyt vir ons ‘n Afrikaanse woordeboek aangestuur. Ek haal graag sy e-mail aan: Vir MS WORD. You can make sentences and shit, yo. Afrikaans.zip (right click en “save as”. Maak [...]
Gefile in Gorrel kakpraat | Leave a comment

Edgars het graad 1 twee keer gedruip

Ek vat oor die algemeen nie kak diens nie, maak nie saak of dit met online shopping is of in actual winkels waar tannies met poedels jou haakskene faktap ry met trollies nie. So ruk terug het ‘n drol dwars in my hol gaan vassit met Edgars se online shopping experience. Dit het nie langer [...]
Gefile in Kak companies, Spec-takel, kak diens | Leave a comment