Waterstone Village idiot

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Die nuwe Gym by Waterstone Village in Somerset Wes se parkeer terrein is al van net na 5 in die middag moer vol ! So ook die aangrensende Mall se parkeer area.

Nou kyk nou net die BMW bestuurder op 16 Julie 2009 !!

Ek het letterlik 3 keer deur die parkeerarea gery voor daar vir my ‘n ou plekkie oopgegaan het !

Hulle moet maar agter op alle BMW’s “530d” onderstebo plak. Sommer in die fabriek al !!

Groete
Pierre



Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat soos hy soos een sal bestuur ook…

Deel met jou tjommies!

    griffinWaterstone Village idiot

    Gooi Comment