Vinnige newsflash

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Net ‘n vinnige een: Iemand het vir my foto’s gestuur oor die department of health kar wat soos ‘n doos parkeer het. Ek het per ongeluk daardie e-mail delete, so as jy hier lees bra, stuur dit weer seblief vir my. Hierie kak gebeur maar van tyd tot tyd.

PS: Die nommerplaat het begin met GGG – tipies government. Almal moet net die heeltyd bleddie gee …

In die meantime sal meer updates vanaand later volg.

Hierdie post is 5 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 220,379 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVinnige newsflash

Gooi Comment