Smoorverlief: 7 – 9 Augustus 2009 Oppikoppi

In Oppikoppi deur griffinRek jou bek

Hoesit piele en plattes. Wees vroegtydig gewaarsku dat Oppikoppi weer om die draai is. Begin solank ‘n geldjie wegsit vir 7 – 9 Aug. Te veel mense het te veel verskonings elke jaar om nie te gaan nie. Michael Jackson is die enigste ou met ‘n valid verskoning.

As jy nog nie daar was nie, mis jy heavy uit. Ons kan nie verduidelik nie, jy moet self daar wees. O ja, die Maandag is ‘n public holiday (womens day) so jy kan jou Goose nog rustig stick virre paai en ‘n naai na al die stoff ge-settle het.

Hierie het nogal my oog gevang (Oppikoppi newsletter):

MK Couch Competition

Ahoy Mateys! The bestest, funkiest looking three-piece couch, brought to this year’s Oppikoppi Festival, will get the chance for a once in a lifetime opportunity, to sit on stage with one of the main headlining acts over the weekend and experience a high energy, hard-hitting and explosive performance, up close and personal with their favouritistest bands!!

Ek skiem ‘n nca 3 piece “Die Antwoord” couch is dalk net die fokken ding om af te pull. Hier is ‘n fototjie vir inspirasie:

Hieso is die confirmed line-up sover vir Oppikoppi Smoorverlief 2009

* Acoustic Africa feat Vusi Mahlasela, Dobet Gnahorè & Habib Koitè
* aKing
* Andra
* Ashtray Electric
* Balthazar (BE)
* Battery 9
* Bed on Bricks
* Dead Alphabet
* Death Valley Blues Band
* Die Antwoord (hulle speel ook 25 Julie in Skelmbos – Meer info hieso later
* Die Heuwels Fantasties
* Farryl Purkiss
* Fokofpolisiekar
* Foto na Dans
* Gross Misconduct
* Jack Hammer and Friends
* Karen Zoid
* Kidofdoom
* Koos Kombuis
* Lowprofile
* Lucky Fonz III(NL)
* Luke Doucet and Melissa McClelland
* Mean Streets
* Pink Noise
* Riku Latti and Albert Frost
* Shadow Club
* Taxi Violence
* Terminatryx
* The Arrows
* The Cavalier
* The Dirty Skirts
* The Parlotones
* The Plastics
* The Sick-Leaves
* The Uncut
* Tidal Waves
* Twee Nelle, ‘n Bottel en ‘n Barnard
* Van Coke
* Voicst (NL)
* Wolraad Woltemade
* Wrestlerish
* Zebra and Giraffe
* Numerical
* 340ml

Sien julle daaso. Bring ‘n extra warm goedjie en ‘n spare lewertjie vir al die Cuervo.

Gaan bou nou daai fokken lounge suite solank.

Deel met jou tjommies!

    griffinSmoorverlief: 7 – 9 Augustus 2009 Oppikoppi

    Gooi Comment