Sandton sotte

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Hey Griff,

Die fok weet, daar’s iets in die Sandton water wat mense soos helemale doosdiewe laat parkeer.

My weeklikse tyre-naaier vind homself Basement 1, Village Walk, Sandton gedurende lunch op Maandag, 22 Junie.

As hierdie twee dose elk ‘n bietjie kon opskuif, dan was daar 4 karretjies daar gepark. Party mensies is net te fokken onnosel.

Eish.

Pierre

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Deel met jou tjommies!

    griffinSandton sotte

    Gooi Comment