Piramide skema wat regtig werk

In Spec-takel deur griffinRek jou bek

Manne

Ek weet daar is baie negatiewe dinge rondom piramiede skema’s, maar ek wil vra dat julle asb noukeurig sal kyk na die een wat ek dink regtig dit het baie potensiaal.

Laat weet of julle sal belangstel.

Fanks Ali Baba

Deel met jou tjommies!

    griffinPiramide skema wat regtig werk

    Comments

    1. Wessel

      Met hierdie skema betaal dit as jy laaste bykom.

    Gooi Comment