Pick ‘n Pay druk emdjemkasjin ‘n vet toffie

In Kak companies deur griffin7 Eiertjies

Net soos Julius Malema, stel Pick ‘n Pay by Menlyn Retail Park nie ‘n moerse hoë prys op edjimkasjin nie. Moet dus liewer niks by hulle gaan koop nie, want tensy almal daar as Rain Man ge-classify kan word, trust ek fokol nommers of prys op hulle rakke. Hierdie is nie eers ‘n Mxit kak tipe vibe nie. Dis net fokken swak en sê nog minder van die manager wat dit toelaat / oorsien / fokol omgee:

(thanks Shawn – ek hoop nie jy het geld daar gemors nie)

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPick ‘n Pay druk emdjemkasjin ‘n vet toffie

Comments

  1. willem

    vir iemand van jul kalieber dink ek die ou is hoog opgevoed, moontlik nie so hoog soos julle uit v town se tappet klas nie (julle skryf dit self) . julle probeer almal kak maak, so lag bietjie saam ou breinsel. alles wat julle kwytraak is volgens julle an ander tossers snaaks , gun die ou iets en lag saam, almal van ons kan nie die laggras bekom wat julle toegang tot het nie, ons moet vir jou lag, lag soms saam

Gooi Comment