Monthly Archives: July 2009

Pick 'n Pay druk emdjemkasjin 'n vet toffie

Net soos Julius Malema, stel Pick ‘n Pay by Menlyn Retail Park nie ‘n moerse hoë prys op edjimkasjin nie. Moet dus liewer niks by hulle gaan koop nie, want tensy almal daar as Rain Man ge-classify kan word, trust ek fokol nommers of prys op hulle rakke. Hierdie is nie eers ‘n Mxit kak [...]
Gefile in Kak companies, julius malema | Leave a comment

Pick ‘n Pay druk emdjemkasjin ‘n vet toffie

Net soos Julius Malema, stel Pick ‘n Pay by Menlyn Retail Park nie ‘n moerse hoë prys op edjimkasjin nie. Moet dus liewer niks by hulle gaan koop nie, want tensy almal daar as Rain Man ge-classify kan word, trust ek fokol nommers of prys op hulle rakke. Hierdie is nie eers ‘n Mxit kak [...]
Gefile in Kak companies, julius malema | 7 Comments

Grapgat – Die Ysbeertjie

Die baba ysbeertjie loop saam met sy ma deur die sneeu …Na So ‘n rukkie van loop vra die baba ysbeertjie . ‘Ma, is ek ‘n ysbeertjie?’Sy mamma draai om en met liefde in haar oe kyk sy na die baba ysbeertjie en antwoord … ‘Ja seun, jy is ‘n ysbeertjie’Hy skud sy kop en [...]
Gefile in Grapgat | Leave a comment

Grapgat – Die Ysbeertjie

Die baba ysbeertjie loop saam met sy ma deur die sneeu …Na So ‘n rukkie van loop vra die baba ysbeertjie . ‘Ma, is ek ‘n ysbeertjie?’Sy mamma draai om en met liefde in haar oe kyk sy na die baba ysbeertjie en antwoord … ‘Ja seun, jy is ‘n ysbeertjie’Hy skud sy kop en [...]
Gefile in Grapgat | 3 Comments