Nissan Murano Moroon

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Hello Griffin!

My fok, ek het gedink om op ‘n lieflike Saterdag oggend net gou mall toe te gaan! Opsoek na ‘n parkering kry ek die doos, dit is so besig en daar is so min plek om te parkeer op ‘n Saterdag by n mall, maar nee hy besluit om sommer twee plekke te vat…



Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

griff tune: Los vir die fokken doos ‘n flyer in sy pers pampoen se venster volgende keer.

griffinNissan Murano Moroon

Gooi Comment